alwetend [boodskap #138832] |
Tue, 01 February 2022 12:42 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
alwetend
Afbreking: al•we•tend
Samestelling: al(les) + wetend
Byvoeglike naamwoord: alwetend
Vergrotende trap: alwetender
Oortreffende trap: alwetendste
Attributief: alwetende
Partitief: alwetends
Betekenis:
• Wat alles weet; oor alle moontlike kennis beskik.
Gebruik:
• Tieners dink soms hulle is alwetend.
Sinoniem:
• volleerd
Afgelei:
• alwetendheid
Verwant:
• alweter
Vertaling:
Engels: all-knowing, omniscient
Nederlands: alwetend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|