teenwoordigheid [boodskap #138830] |
Mon, 31 January 2022 18:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
teenwoordigheid
Afbreking: teen•woor•dig•heid
Samestelling: teenwoordig + -heid
Selfstandige naamwoord: teenwoordigheid
Meervoud: teenwoordighede
Betekenis:
• Die toestand van teenwoordig/aanwesig wees.
Gebruik:
• Die beskuldigde se teenwoordigheid maak die getuie ongemaklik.
Sinoniem:
• aanwesigheid
Antoniem:
• afwesigheid
Afgelei:
• alomteenwoordigheid
• teenwoordigheidsregister
Vertaling:
Engels: presence
Nederlands: tegenwoordigheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|