Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bemiddelaar
bemiddelaar [boodskap #138829] Mon, 31 January 2022 15:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bemiddelaar
Afbreking: be•mid•de•laar
Samestelling: bemiddel + -aar


Selfstandige naamwoord: bemiddelaar
Meervoud: bemiddelaars
Verkleinwoord: bemiddelaartjie
Meervoud van verkleining: bemiddelaartjies

Betekenis:
• Iemand wat partye met mekaar probeer versoen.

Gebruik:
• Die hof het 'n bemiddelaar aangestel om die saak te besleg.

Sinoniem:
• arbiter
• mediator
• tussenganger
• tussenpersoon
• verteenwoordiger
• vredemaker

Vertaling:
Engels: mediator, intermediary, arbitrator
Nederlands: bemiddelaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vakerig
Volgende onderwerp: teenwoordigheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 08:47:35 UTC 2025