vakerig [boodskap #138828] |
Mon, 31 January 2022 13:30 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vakerig
Afbreking: va•ke•rig
Samestelling: vaak + -erig
Byvoeglike naamwoord: vakerig
Vergrotende trap: vakeriger
Oortreffende trap: vakerigste
Attributief: vakerige
Betekenis:
• Wat half aan die slaap is; nie heeltemal wakker nie.
Gebruik:
• Dit is 'n warm dag en die kinders is verveeld en vakerig.
Sinoniem:
• gaperig
• lomerig
• slaperig
Afgelei:
• vakerigheid
Vertaling:
Engels: rather sleepy, drowsily, dozy
Nederlands: vakerig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|