sidder [boodskap #138827] |
Mon, 31 January 2022 09:11 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sidder
Afbreking: sid•der
Werkwoord: sidder
Verlede tyd: het gesidder
Betekenis:
• Om erg te bewe (meestal van angs of skok).
Gebruik:
• En hoor jy die magtige dreuning? Oor die veld kom dit wyd gesweef, die lied van 'n volk se ontwaking, wat harte laat sidder en beef. [Lied van Jong Suid-Afrika]
Sinoniem:
• bewe
• bibber
• ossilleer
• ril
• rittel
• skud
• tril
• vibreer
Afgelei:
• sidderend
• siddering
Vertaling:
Engels: to shiver, tremble, shake
Nederlands: sidderen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|