wafel [boodskap #138826] |
Mon, 31 January 2022 08:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wafel
Afbreking: wa•fel
Selfstandige naamwoord: wafel
Meervoud: wafels
Verkleinwoord: wafeltjie
Meervoud van verkleining: wafeltjies
Betekenis:
• 'n Plat en bros gebak met 'n geruite patroon wat dikwels met stroop, room of roomys bedien word.
Gebruik:
• Kan ek asseblief ook 'n wafel kry?
Afgelei:
• stroopwafel
• wafelbeskuitjie
• wafelbeslag
• wafelpan
• wafelyster
Vertaling:
Engels: waffle, wafer
Nederlands: wafel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|