altyddurend [boodskap #138823] |
Sun, 30 January 2022 18:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
altyddurend
Afbreking: al•tyd•du•rend
Samestelling: altyd + durend
Byvoeglike naamwoord: altyddurend
Attributief: altyddurende
Betekenis:
• Wat vir altyd/ewig duur.
Gebruik:
• God is 'n altyddurende en ewige rotssteen.
Sinoniem:
• aanhoudend
• alewig
• altoosdurend
• blywend
• eindeloos
• ewigdurend
• immerdurend
• onophoudelik
• voortdurend
Antoniem:
• kortdurend
Vertaling:
Engels: everlasting, endless
Nederlands: altijddurend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|