openlikheid [boodskap #138819] |
Sat, 29 January 2022 18:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
openlikheid
Afbreking: o•pen•lik•heid
Samestelling: openlik + -heid
Selfstandige naamwoord: openlikheid
Meervoud: –
Betekenis:
• Toestand van oop, reguit en eerlik wees.
Gebruik:
• Eerlikheid, opregtheid en openlikheid is 'n belangrike waardes in enige verhouding.
Sinoniem:
• openhartigheid
• oopheid
• rondborstigheid
• vrymoedigheid
Vertaling:
Engels: openness
Nederlands: openlijkheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|