motorhandelaar [boodskap #138817] |
Sa, 29 Januarie 2022 08:20 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
motorhandelaar
Afbreking: mo•tor•han•de•laar
Samestelling: motor + handelaar
Selfstandige naamwoord: motorhandelaar
Meervoud: motorhandelaars
Verkleinwoord: motorhandelaartjie
Meervoud van verkleining: motorhandelaartjies
Betekenis:
• 'n Handelaar (persoon of plek) wat motors (karre) verkoop.
Gebruik:
• Koop by 'n betroubare tweedehandse motorhandelaar wat nie aan die motors se kilometerstand peuter nie.
Vertaling:
Engels: car dealer
Nederlands: autohandelaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|