Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » allesomvattend
allesomvattend [boodskap #138813] Fri, 28 January 2022 15:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
allesomvattend
Afbreking: al•les•om•vat•tend
Samestelling: alles + omvattend


Byvoeglike naamwoord: allesomvattend
Attributief: allesomvattende

Betekenis:
• Wat alles omvat; alle moontlikhede insluit.

Gebruik:
• Hierdie riglyne is nie allesomvattend nie, maar dien as rigtingaanwysers.

Wisselvorm:
• alomvattend

Sinoniem:
• inklusief
• omvattend
• universeel
• verreikend
• volledig

Vertaling:
Engels: comprehensive, all-encompassing, all-embracing
Nederlands: allesomvattend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: alleenheerser
Volgende onderwerp: grondwaterkunde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 09:04:05 UTC 2025