Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » alleenheerser
alleenheerser [boodskap #138812] Fri, 28 January 2022 14:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
alleenheerser
Afbreking: al•leen•heer•ser
Samestelling: alleen + heerser


Selfstandige naamwoord: alleenheerser
Meervoud: alleenheersers
Verkleinwoord: alleenheersertjie
Meervoud van verkleining: alleenheersertjies

Betekenis:
• Iemand wat met onbeperkte mag regeer.

Gebruik:
• Die volk haat hulle alleenheerser.

Sinoniem:
• despoot
• diktator
• dwingeland
• onderdrukker
• outokraat
• tiran
• wreedaard

Afgelei:
• alleenheerskappy

Vertaling:
Engels: absolute ruler, monarch, autocrat
Nederlands: alleenheerser

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: première
Volgende onderwerp: allesomvattend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 09:14:46 UTC 2025