première [boodskap #138811] |
Vr, 28 Januarie 2022 14:10 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
première
Afbreking: pre•mi•è•re
Selfstandige naamwoord: première
Meervoud: premières
Betekenis:
• Die eerste opvoering of vertoning van 'n toneelstuk, rolprent, ens.
Gebruik:
• Die akteurs sal ná die première beskikbaar wees vir foto's en handtekeninge.
Sinoniem:
• aanvang
• debuut
Afgelei:
• filmpremière
• rolprentpremière
Vertaling:
Engels: premiere
Frans: première
Nederlands: première
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|