appelleer [boodskap #138810] |
Fri, 28 January 2022 13:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
appelleer
Afbreking: ap•pel•leer
Werkwoord: appelleer
Verlede tyd: het geappelleer
Betekenis:
• Om appèl aan te teken; jou op 'n hoër gesag te beroep (soos in 'n hof, of op 'n sportveld).
Gebruik:
• Die regering beplan om teen die hof se beslissing te appelleer.
Sinoniem:
• beroep
• betwis
• teëgaan
Afgelei:
• appellant
• appelleerbaar
Vertaling:
Engels: to appeal
Nederlands: appelleren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|