Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » druktyd
druktyd [boodskap #138808] Vr., 28 Januarie 2022 08:28
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26733
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
druktyd
Afbreking: druk•tyd
Samestelling: druk + tyd


Selfstandige naamwoord: druktyd
Meervoud: –

Betekenis:
• Die tyd wanneer 'n koerant gedruk, of publikasie uitgegee word.

Gebruik:
• Teen druktyd was dit nog onduidelik of die rampokkers aangekeer is.

Sinoniem:
• druktyd
• saktyd

Vertaling:
Engels: printing time
Nederlands: afdruktijd, printtijd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dè
Volgende onderwerp: boompadda
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Okt. 04 12:31:33 UTC 2026