algebra [boodskap #138805] |
Thu, 27 January 2022 16:34 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
algebra
Afbreking: al•ge•bra
Selfstandige naamwoord: algebra
Meervoud: –
Betekenis:
• Afdeling van die wiskunde waar letters en simbole gebruik word om onbekende waardes aan te dui.
Gebruik:
• Klassieke algebra het uit die algemene metode van die oplos van vergelykings ontstaan.
Sinoniem:
• letterrekening
• stelkunde
Afkorting:
• alg.
Afgelei:
• algebraïes
• algebraïs
• matriksalgebra
• vektoralgebra
Vertaling:
Engels: algebra
Nederlands: algebra
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|