akademies [boodskap #138801] |
Wed, 26 January 2022 12:10 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21013 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
akademies
Afbreking: a•ka•de•mies
Samestelling: akademie + -s
Byvoeglike naamwoord: akademies
Attributief: akademiese
Betekenis:
• Wat die akademie (geleerdheid) betref.
• Wat teoreties eerder as prakties is.
Gebruik:
• Hy het sy akademiese studie aan die Universiteit van Suid-Afrika voltooi.
• Hierdie onderwerp is akademies van aard en sal nie inslag in die praktyk vind nie.
Sinoniem:
• intellektueel
• onprakties
• skolasties
• teoreties
• universitêr
Afkorting:
• akad.
Vertaling:
Engels: academic
Nederlands: academisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|