Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vort
vort [boodskap #138799] Wed, 26 January 2022 09:50
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21013
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vort
Afbreking: vort


Bywoord: vort

Betekenis:
• Wat vooruit of verder is; voort; weg.

Gebruik:
• Die dief is vort met al ons geld.

Afgelei:
• vortgaan
• vortmaak

Homofoon:
• fort (militêre vesting)

Vertaling:
Engels: gone, away
Nederlands: vort

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: madressa
Volgende onderwerp: afsender
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 12:43:13 UTC 2025