fort [boodskap #138797] |
Wed, 26 January 2022 07:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21013 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
fort
Afbreking: fort
Selfstandige naamwoord: fort
Meervoud: forte
Verkleinwoord: fortjie
Meervoud van verkleining: fortjies
Betekenis:
• 'n Versterkte posisie wat vir militêre doeleindes ingerig is.
Gebruik:
• Fort Skanskop naby die Voortrekkermonument dateer uit die dae van net voor die Tweede Vryheidsoorlog.
Spreekwoord:
• Hou die fort. [Weerstand bied tot hulp opdaag.]
Sinoniem:
• fortifikasie
• fortifisering
• skans
• verskansing
• vesting
• vestingswerk
Hiponiem:
• barrikade
• bastion
• blokhuis
• brug
• kasteel
• sitadel
• toring
• uitkyktoring
Homofoon:
• vort (weg)
Vertaling:
Engels: fort, fortress
Nederlands: fort
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|