Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vooraanstaande
vooraanstaande [boodskap #138796] Wed, 26 January 2022 07:45
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21013
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vooraanstaande
Afbreking: voor•aan•staan•de
Samestelling: vooraan + staan + -de


Byvoeglike naamwoord: vooraanstaande
Attributief: vooraanstaande

Betekenis:
• Wat voor staan; leiding gee.

Gebruik:
• Jan Smuts was 'n vooraanstaande staatsman, militêre leier en filosoof.

Sinoniem:
• befaamde
• belangrike
• gerekende
• gesaghebbende
• gesiene
• gewigtige
• hoogaangeskrewe
• hooggeagte
• hooggeplaaste
• leidende
• prominente
• uitgelese
• vermaarde
• vername

Vertaling:
Engels: leading, prominent
Nederlands: vooraanstaande

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: knaap
Volgende onderwerp: fort
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 12:31:52 UTC 2025