knaap [boodskap #138795] |
Tue, 25 January 2022 20:12 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21012 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
knaap
Afbreking: knaap
Selfstandige naamwoord: knaap
Meervoud: knape
Verkleinwoord: knapie
Meervoud van verkleining: knapies
Betekenis:
• 'n Jong seun.
• (verouderd) Lessenaar met 'n skuins blad; kateder.
Gebruik:
• Op vyftien was Jaap 'n vreeslose, dapper en skrander knaap.
Sinoniem:
• japsnoet
• joggie
• jongman
• kêreltjie
• klong
• penkop
• seun
• tienerseun
Afgelei:
• altaarknaap
• edelknaap
• katelknaap
• hofknaap
• koorknaap
• skandknaap
• skildknaap
Vertaling:
Engels: lad, boy
Nederlands: knaap, jongen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|