kuiergas [boodskap #138794] |
Tue, 25 January 2022 18:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21013 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kuiergas
Afbreking: kui•er•gas
Samestelling: kuier + gas
Selfstandige naamwoord: kuiergas
Meervoud: kuiergaste
Verkleinwoord: kuiergassie
Meervoud van verkleining: kuiergassies
Betekenis:
• Persoon wat besoek aflê om gesellig te verkeer.
Gebruik:
• Wat maak mens as 'n kuiergas ongenooid aan jou deur klop?
Sinoniem:
• besoeker
• gas
• genooide
Vertaling:
Engels: guest, visitor
Nederlands: gast
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|