Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » muesli
muesli [boodskap #138793] Tue, 25 January 2022 18:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21013
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Muesli
Muesli
muesli
Afbreking: mues•li


Selfstandige naamwoord: muesli
Meervoud:

Betekenis:
• Gereg van rou hawermout wat meestal as ontbyt genuttig word.

Gebruik:
• Wil jy 'n bietjie jogurt saam met jou muesli hê?

Hiperoniem:
• graankos
• ontbytkos

Vertaling:
Engels: muesli
Nederlands: muesli

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: versinsel
Volgende onderwerp: kuiergas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 12:51:51 UTC 2025