Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » insluimer
insluimer [boodskap #138791] Tue, 25 January 2022 14:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21013
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
insluimer
Afbreking: in•slui•mer
Samestelling: in + sluimer


Werkwoord: insluimer
Verlede tyd: het ingesluimer

Betekenis:
• Om stadig aan die slaap te raak; in 'n sluimering val.

Gebruik:
• Sy sing 'n slaapliedjie en wag tot die kind in droomland insluimer.

Sinoniem:
• indoesel
• indommel
• indut

Afgelei:
• insluimering

Vertaling:
Engels: to doze off, fall into a slumber
Nederlands: insluimeren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

Vorige onderwerp: dodekaëder
Volgende onderwerp: versinsel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 12:50:31 UTC 2025