Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » byeswerm
byeswerm [boodskap #138789] Tue, 25 January 2022 12:35
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21013
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
byeswerm
Afbreking: by•e•swerm
Samestelling: by + -e- + swerm


Selfstandige naamwoord: byeswerm
Meervoud: byeswerms
Verkleinwoord: byeswermpie
Meervoud van verkleining: byeswermpies

Betekenis:
• 'n Swerm bye. Groot groep bye wat saam vlieg, dikwels om 'n nuwe kolonie te stig.

Gebruik:
• Die toeriste is deur 'n byeswerm aangeval.

Vertaling:
Engels: swarm of bees, beeswarm
Nederlands: bijenzwerm, bijendrom

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: blaardeeg
Volgende onderwerp: dodekaëder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 12:34:19 UTC 2025