blaardeeg [boodskap #138788] |
Tue, 25 January 2022 12:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21013 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
blaardeeg
Afbreking: blaar•deeg
Samestelling: blaar + deeg
Selfstandige naamwoord: blaardeeg
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Ligte deeg met 'n gelaagde, skilferige tekstuur.
Gebruik:
• Ma bak 'n wildspastei met tuisgemaakte blaardeeg.
Sinoniem:
• korsdeeg
• tertdeeg
Vertaling:
Engels: puff pastry, flaky pastry
Nederlands: bladerdeeg
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|