Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bababed
bababed [boodskap #138787] Tue, 25 January 2022 11:18
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21013
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bababed
Afbreking: ba•ba•bed
Samestelling: baba + bed


Selfstandige naamwoord: bababed
Meervoud: bababeddens
Verkleinwoord: bababedjie
Meervoud van verkleining: bababedjies

Betekenis:
• Bed vir 'n baba; meubelstuk waarin 'n klein kindjie kan slaap.

Gebruik:
• 'n Bababed moet aan alle veiligheidsvereistes voldoen.

Sinoniem:
• kinderbedjie
• kot
• wieg

Vertaling:
Engels: cot, cradle
Nederlands: wieg

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bedryfstelsel
Volgende onderwerp: blaardeeg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 12:33:20 UTC 2025