dofweg [boodskap #138783] |
Mon, 24 January 2022 16:56 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21013 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dofweg
Afbreking: dof•weg
Samestelling: dof + weg
Bywoord: dofweg
Betekenis:
• Wat vaag en onduidelik is; nie duidelik gesien of gehoor kan word nie.
Gebruik:
• Ons kon die berg net dofweg deur die mis sien.
Sinoniem:
• dowwerig
• dynserig
• gesluier
• onduidelik
• vaag
• wasig
Vertaling:
Engels: faintly
Nederlands: vaag
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|