affodil [boodskap #138780] |
Sun, 23 January 2022 18:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21013 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
affodil
Afbreking: af•fo•dil
Selfstandige naamwoord: affodil
Meervoud: affodille
Verkleinwoord: affodilletjie
Meervoud van verkleining: affodilletjies
Betekenis:
• Meerjarige bolplant met meestal geel, kelkvormige blomme, familie Amaryllidaceae.
Gebruik:
• Affodille moet in die herfs geplant word sodat hulle in die laat winter en vroeë lente kan blom.
Sinoniem:
• lentelelie
• môrester
• trompetnarsing
Vertaling:
Engels: wild daffodil, Lent lily
Nederlands: wilde narcis
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|