Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » absorbeer
absorbeer [boodskap #138779] Sun, 23 January 2022 17:15
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21013
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
absorbeer
Afbreking: ab•sor•beer


Werkwoord: absorbeer
Verlede tyd: het geabsorbeer

Betekenis:
• Om 'n stof in iets anders op te neem.

Gebruik:
• 'n Spons kan baie water absorbeer.

Sinoniem:
• indrink
• insuig
• intrek
• opneem
• opslurp
• opsuig

Afgelei:
• absorbeerbaar
• absorbeerder
• absorbeerfilter
• absorbeermiddel
• absorbeervermoë
• absorbeerwatte

Verwant:
• absorpsie

Vertaling:
Engels: to absorb
Nederlands: absorberen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aarbeikonfyt
Volgende onderwerp: affodil
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 12:30:34 UTC 2025