Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aarbeikonfyt
aarbeikonfyt [boodskap #138778] Sun, 23 January 2022 17:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21013
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Tuisgemaakte aarbeikonfyt.
Tuisgemaakte aarbeikonfyt.
aarbeikonfyt
Afbreking: aar•bei•kon•fyt
Samestelling: aarbei + konfyt


Selfstandige naamwoord: aarbeikonfyt
Meervoud: aarbeikonfyte

Betekenis:
• Konfyt van aarbeie.

Gebruik:
• Kan ek aarbeikonfyt op jou roosterbrood smeer?

Vertaling:
Engels: strawberry-jam
Nederlands: aardbeienjam

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skakelbeampte
Volgende onderwerp: absorbeer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 12:59:00 UTC 2025