Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » klinkklaar
klinkklaar [boodskap #138776] Sun, 23 January 2022 10:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21013
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
klinkklaar
Afbreking: klink•klaar
Samestelling: klink + klaar


Byvoeglike naamwoord: klinkklaar
Attributief: klinkklare

Betekenis:
• Wat baie duidelik is.

Gebruik:
• Die staat het klinkklare bewyse teen die aangeklaagde.
• Die uitkoms is dalk nie so klinkklaar is as wat ons dink nie.

Sinoniem:
• duidelik
• glashelder
• helder
• louter
• oorduidelik
• seker

Vertaling:
Engels: plain, pure, sheer
Nederlands: klinkklaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tegnologie
Volgende onderwerp: skakelbeampte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 12:55:08 UTC 2025