tegnologie [boodskap #138775] |
Sun, 23 January 2022 10:19 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21013 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tegnologie
Afbreking: teg•no•lo•gie
Selfstandige naamwoord: tegnologie
Meervoud: tegnologieë
Betekenis:
• Die sistematiese en praktiese toepassing van gevorderde kennis en metodes.
Gebruik:
• Vooruitgang in tegnologie het bygedra tot die bestendige voorsiening van voedsel en 'n wye beskikbaarheid van verbruikersgoedere.
Afkorting:
• tegnol.
Hiponiem:
• biotegnologie
• elektrotegnologie
• graantegnologie
• informasietegnologie
• lanboutegnologie
• lasertegnologie
• mikrotegnologie
• onderwystegnologie
• rekenaartegnologie
• robottegnologie
• vervoertegnologie
• voedseltegnologie
Afgelei:
• hoëtegnologie
• tegnologiebedryf
Verwant:
• tegnologies
• tegnoloog
Vertaling:
Engels: technology
Nederlands: tegnologie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|