Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aanvullend
aanvullend [boodskap #138774] Sun, 23 January 2022 09:23
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21012
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
aanvullend
Afbreking: aan•vul•lend
Samestelling: aanvul + -lend


Byvoeglike naamwoord: aanvullend
Attributief: aanvullende

Betekenis:
• Wat bygevoeg is om iets volledig te maak.

Gebruik:
• 'n Aanvullende eksamen is beskikbaar vir leerders wat medies ongeskik was of die eerste eksamen gedruip het.

Sinoniem:
• addisioneel
• bykomend
• ekstra
• supplementêr
• toegevoeg

Afgelei:
• selfaanvullend

Verwant:
• aanvulling

Vertaling:
Engels: additional, supplementary, complemental
Nederlands: aanvullend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aansoekvorm
Volgende onderwerp: tegnologie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 12:20:52 UTC 2025