aansoekvorm [boodskap #138773] |
Sun, 23 January 2022 09:10 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21012 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aansoekvorm
Afbreking: aan•soek•vorm
Samestelling: aansoek + vorm
Selfstandige naamwoord: aansoekvorm
Meervoud: aansoekvorms
Verkleinwoord: aansoekvormpie
Meervoud van verkleining: aansoekvormpies
Betekenis:
• 'n Vorm waarop daar vir iets aansoek gedoen word.
Gebruik:
• Die aansoekvorm moet met 'n swart pen ingevul en in triplikaat ingedien word.
Afgelei:
• lidmaatskapaansoekvorm
Vertaling:
Engels: application form
Nederlands: aanvraagformulier
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|