hospitaliseer [boodskap #138767] |
Sat, 22 January 2022 15:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21013 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hospitaliseer
Afbreking: hos•pi•ta•li•seer
Samestelling: hospitaal + -iseer
Werkwoord: hospitaliseer
Verlede tyd: het gehospitaliseer
Betekenis:
• Om iemand in 'n hospitaal op te neem.
Gebruik:
• Die siek man moet onmiddellik gehospitaliseer word.
Afgelei:
• hospitalisering
• hospitalisasie
Vertaling:
Engels: to hospitalise, admit into a hospital
Nederlands: hospitaliseren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|