Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aanbevelingsbrief
aanbevelingsbrief [boodskap #138762] Fri, 21 January 2022 19:05
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21013
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
aanbevelingsbrief
Afbreking: aan•be•ve•lings•brief
Samestelling: aanbeveling + -s- + brief


Selfstandige naamwoord: aanbevelingsbrief
Meervoud: aanbevelingsbriewe

Betekenis:
• 'n Brief waarin 'n mens iets of iemand aanbeveel.

Gebruik:
• Dien u CV saam met 'n aanbevelingsbrief van u vorige werkgewer in.

Vertaling:
Engels: letter of recommendation
Nederlands: aanbevelingsbrief

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aamborstigheid
Volgende onderwerp: oppasser
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 12:40:40 UTC 2025