argipel [boodskap #138758] |
Fri, 21 January 2022 15:43 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21013 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
argipel
Afbreking: ar•gi•pel
Selfstandige naamwoord: argipel
Meervoud: argipelle, argipels
Verkleinwoord: argipelletjie
Meervoud van verkleining: argipelletjies
Betekenis:
• 'n Ketting of tros van eilande in die see.
Gebruik:
• Die Maleise argipel is die grootste argipel op Aarde.
Sinoniem:
• eilandgroep
• eilandsee (verouderd)
Verwant:
• atol
Vertaling:
Engels: archipelago
Nederlands: archipel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|