knaend [boodskap #138753] |
Thu, 20 January 2022 19:35 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21012 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
knaend
Afbreking: kna•end
Byvoeglike naamwoord: knaend
Vergrotende trap: knaender
Oortreffende trap: knaendste
Attributief: knaende
Partitief: knaends
Betekenis:
• Wat besig is om te knaag (aanmekaar byt en kou).
• (figuurlik) Wat sonder einde aanhou.
Gebruik:
• Die haas het die wortels knaend verorber.
• Hy is knaend in die moeilikheid. Sy het 'n knaende hoofpyn.
Sinoniem:
• aanhoudend
• gedurig
• dwingerig
• onafgebroke
• plaerig
• voortdurend
• vretend
Vertaling:
Engels: chewing, gnawing; unending
Nederlands: knaend
Nota:
• Onvoltooide deelwoord van die werkwoord knaag / het geknaag.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|