goedhartigheid [boodskap #138750] |
Thu, 20 January 2022 09:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21012 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
goedhartigheid
Afbreking: goed•har•tig•heid
Samestelling: goedhartig + -heid
Selfstandige naamwoord: goedhartigheid
Meervoud: goedhartighede
Betekenis:
• Die handeling/toestand van goedhartig wees.
Gebruik:
• Haar goedhartigheid het hom beskaam.
Sinoniem:
• barmhartigheid
• goedgunstigheid
• goedheid
• liefdadigheid
• meegevoel
• welwillendheid
Vertaling:
Engels: good-heartedness
Nederlands: goedhartigheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|