spitvurk [boodskap #138747] |
Wed, 19 January 2022 16:43 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21013 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
spitvurk
Afbreking: spit•vurk
Samestelling: spit + vurk
Selfstandige naamwoord: spitvurk
Meervoud: spitvurke
Verkleinwoord: spitvurkie
Meervoud van verkleining: spitvurkies
Betekenis:
• 'n Vurk waarmee grond gespit word.
Gebruik:
• Ons moet 'n spitvurk kry om die kleigrond te breek.
Sinoniem:
• tuinvurk
Verwant:
• spitgraaf
Vertaling:
Engels: garden fork, spading fork
Nederlands: spitvork
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|