rugbyspan [boodskap #138744] |
Wed, 19 January 2022 15:03 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21012 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rugbyspan
Afbreking: rug•by•span
Samestelling: rugby + span
Selfstandige naamwoord: rugbyspan
Meervoud: rugbyspanne
Verkleinwoord: rugbyspannetjie
Meervoud van verkleining: rugbyspannetjies
Betekenis:
• 'n Span van vyftien spelers wat rugby speel.
Gebruik:
• Die embleem van Suid-Afrika se nasionale rugbyspan is die springbok.
Hiperoniem:
• sportspan
Verwant:
• rugbybal
• rugbyklub
• rugbyspeler
• rugbystadion
• rugbyveld
• rugbywedstryd
Vertaling:
Engels: rugby team
Nederlands: rugbyteam
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|