Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » naastenby
naastenby [boodskap #138741] Tue, 18 January 2022 19:18
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21013
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
naastenby
Afbreking: naas•ten•by
Samestelling: naaste + -n- + by


Bywoord: naastenby

Betekenis:
• By benadering; naby genoeg.

Gebruik:
Naastenby 26% van Nederland is benede seevlak.

Wisselvorm:
• naasteby

Sinoniem:
• byna
• feitlik
• grofweg
• omstreeks
• omtrent
• ongeveer
• plus-minus
• prakties
• sowat

Vertaling:
Engels: approximately, roughly, more or less
Nederlands: naastbij

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pikdonker
Volgende onderwerp: oordenking
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 12:29:28 UTC 2025