Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pikdonker
pikdonker [boodskap #138740] Tue, 18 January 2022 19:05
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21013
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
pikdonker
Afbreking: pik•donker
Samestelling: pik + donker


Byvoeglike naamwoord: pikdonker
Attributief: pikdonker

Betekenis:
• Intensiewe vorm van donker: so swart en donker soos pik.

Gebruik:
• Met nuwemaan is die nag pikdonker.

Sinoniem:
• doodsdonker
• duister
• nagdonker
• pikswart
• stikdonker

Antoniem:
• helderverlig

Vertaling:
Engels: pitch dark
Nederlands: pikdonker

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nootvas
Volgende onderwerp: naastenby
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 12:41:03 UTC 2025