Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rankune
rankune [boodskap #138738] Mon, 17 January 2022 16:02
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21013
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
rankune
Afbreking: ran•ku•ne


Selfstandige naamwoord: rankune
Meervoud: rankunes

Betekenis:
• (ongewoon) 'n Gevoel van opgekropte haat; geheime vyandskap.

Gebruik:
• Sy het uit rankune haar buurman se motor met 'n sleutel gekrap.

Sinoniem:
• bitterheid
• boosaardigheid
• haatdraendheid
• vyandskap
• wraaksug
• wrewel
• wrok

Afgelei:
• rankuneus

Vertaling:
Engels: rancour, grudge, resentment
Frans: rancune
Nederlands: rancune

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: klugtig
Volgende onderwerp: nootvas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 12:31:39 UTC 2025