Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hygend
hygend [boodskap #138735] Mon, 17 January 2022 11:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21013
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
hygend
Afbreking: hyg•end
Samestelling: hyg + -end


Byvoeglike naamwoord: hygend
Attributief: hygende

Betekenis:
• Wat hyg (vinnig en diep asemhaal).

Gebruik:
• Die stadige atleet het hygend by die wenstreep aangekom, maar almal was reeds weg.

Sinoniem:
• aamborstig
• asmaties
• heserig
• kortasem
• uitasem

Vertaling:
Engels: gasp for breath, pant
Nederlands: hijgend


Tussenwerpsel: hygend

Betekenis:
• Uitroep van verbasing of ontsteltenis.

Gebruik:
Hygend broer! Wat gebeur toe?

Vertaling:
Engels: good heavens!
Nederlands: hijgend!

Nota:
• Teenwoordige deelwoord van die werkwoord hyg / het gehyg.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: struikelend
Volgende onderwerp: wanhoop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 13:03:08 UTC 2025