struikelend [boodskap #138734] |
Mon, 17 January 2022 09:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21013 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
struikelend
Afbreking: strui•ke•lend
Samestelling: struikel + -end
Byvoeglike naamwoord: struikelend
Attributief: struikelende
Betekenis:
• Wat struikel (dreig om te val), letterlik of figuurlik.
Gebruik:
• Die siek man het struikelend by die hospitaal ingestap en daar neergeslaan.
Sinoniem:
• strompelend
• vallend
Vertaling:
Engels: stumbling, tripping
Nederlands: struikelend
Nota:
• Teenwoordige deelwoord van die werkwoord struikel / het gestruikel.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|