Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bysin
bysin [boodskap #138732] So, 16 Januarie 2022 17:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18896
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bysin
Afbreking: by•sin
Samestelling: by + sin


Selfstandige naamwoord: bysin
Meervoud: bysinne
Verkleinwoord: bysinnetjie
Meervoud van verkleining: bysinnetjies

Betekenis:
• Die deel van 'n saamgestelde sin wat nie op sy eie kan staan nie, maar van die hoofsin afhanklik is.

Gebruik:
• In die sin "Ek gaan slaap omdat ek moeg is" is "Ek gaan slaap" die hoofsin, en "omdat ek moeg is" 'n bysin.

Antoniem:
• hoofsin

Vertaling:
Engels: subordinate clause, dependent clause
Nederlands: bijzin

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sinsnede
Volgende onderwerp: ekstrak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 10:09:24 MGT 2024