sinsnede [boodskap #138731] |
Sun, 16 January 2022 14:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21013 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sinsnede
Afbreking: sin•sne•de
Samestelling: sin + snede
Selfstandige naamwoord: sinsnede
Meervoud: sinsnedes
Betekenis:
• Groep samehangende woorde wat deel is van 'n sin.
Gebruik:
• Die Latynse sinsnede "Quo vadis?" beteken "Waar gaan u heen" of "Waarheen is u op pad?"
Sinoniem:
• frase
• sinsdeel
• woordgroep
Antoniem:
• volsin
Vertaling:
Engels: clause, phrase, expression
Nederlands: zinsnede
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|