Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » chiropodis
chiropodis [boodskap #138730] Sun, 16 January 2022 11:01
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21013
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
chiropodis
Afbreking: chi•ro•po•dis


Selfstandige naamwoord: chiropodis
Meervoud: chiropodiste

Betekenis:
• Persoon wat mense se voete (en meestal ook hande) versorg.

Gebruik:
• Ek gaan vanmiddag 'n draai by die chiropodis maak.

Sinoniem:
• voetdokter
• voetheelkundige
• voetversorger

Verwant:
• chiropodie

Vertaling:
Engels: chiropodist
Nederlands: chiropodist

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ongehude
Volgende onderwerp: sinsnede
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 12:30:17 UTC 2025