sediment [boodskap #138726] |
Sat, 15 January 2022 09:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21013 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sediment
Afbreking: se•di•ment
Selfstandige naamwoord: sediment
Meervoud: sedimente
Betekenis:
• Klein deeltjies wat uit 'n oplossing uitsak.
Gebruik:
• Sedimente word hoofsaaklik deur water (fluviale prosesse), wind (eoliese prosesse) en gletsers vervoer.
Sinoniem:
• afsaksel
• afsetting
• besinksel
• droesem
• grondsop
• moer
• neerslag
Afgelei:
• sedimentasie
• sedimentêr
Vertaling:
Engels: sediment, deposit
Nederlands: sediment
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|